Jaarboeke

Metodiek van Wiskundige Geletterdheid 452


 
Modulekode JMW 452
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Innoverende en kreatiewe onderrig en onderrigvaardighede in Wiskundige Geletterheid; beplanning om temas; seleksie en gebruik van veelvuldige hulpbronne; asseseringspraktyk in Wiskundige Geletterheid; kommunikasievaardighede en klaskamerbestuur in Wiskundige Geletterheid, onderwysfilosofie in Wiskundige Geletterheid en reflektiewe praktyk.
Modulekrediete 3.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Kwartaal 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences